Die Mosselbaai-gebied het twee opsies as dit by die gewilde parkruns kom. Die een is by Hart & Bosch Village en die ander by Curro Mosselbaai. Beide vind Saterdag om 08:00 plaas.
Saturday 21:09
overcast clouds
Tomorrow:
overcast clouds 17°
Riversdale
Die Mosselbaai-gebied het twee opsies as dit by die gewilde parkruns kom. Die een is by Hart & Bosch Village en die ander by Curro Mosselbaai. Beide vind Saterdag om 08:00 plaas.
Get some fresh produce for the week at the Droombos Farmer's Market every Saturday. The produce includes carrots, beetroot, onions, potatoes, eggplant, peppers, peaches, nectarines, grapes, pumpkins and more. Find the market on the corner of the R102 and Sorgfontein Road, Tergniet. Four-footed friends on leashes are welcome. For more information, call 082 320 7200.
Die Midbrak Mark by Brinkleys River Village vind elke Saterdag plaas. Maak tussen 09:00 en 13:00 'n draai vir heerlike vars produkte en vele ander lekkernye en handgemaakte items.
Komedie Met: Willie Esterhuizen en Lizz Meiring Teks: Willie Esterhuizen Kom knik instemmend kop in herkenning van hoe dit in meeste huwelike gaan. Soos altyd in Willie Esterhuizen se werk, is dit humor met hart. Heerlik snaaks, verrassend, warmhartig en dit laat jou goed voel. Saam met Lizz Meiring as Molly, vorm dié twee ’n gedugte span en die vonke spat. 60 min. Geen o.14 toegelaat. Kaartjies: R220 Besprekings: www.georgeartstheatre.com.

Suid-Kaap Forum proudly displays the “FAIR” stamp of the Press Council of South Africa, indicating our commitment to adhere to the Code of Ethics for Print and online media which prescribes that our reportage is truthful, accurate and fair. Should you wish to lodge a complaint about our news coverage, please lodge a complaint on the Press Council’s website, www.presscouncil.org.za or email the complaint to enquiries@ombudsman.org.za. Contact the Press Council on 0114843612.
Copyright 2025 Group Editors Company (Pty) Ltd, Registration Number 1963/002133/07 t/a Suid-Kaap Forum